Dodo Nyoka Foto's Скачать

Dodo Nyoka Foto's

Dodo Nyoka

Foto's

11 прослушиваний
03:15
Все треки Dodo Nyoka Текст песни
Слушать
Скачать песню

Текст песни «Foto's»

Dodo Nyoka

Omdat ons kan
Omdat ons kan
Vier en dertig grade buite afgedraaide ruite
Harde week verby en hier kom ons nou
Honderd op die grondpad nou gaan dit nie lank vat
Appel kap ‘n tune oppie radio
Kannie wag tot ek by jou is, water lekker koud is
Kom ons maak ‘n bietjie foute
Ek wil die vure sien en hoe mooi jy lyk
As ek die fotos van my lewe kyk
Elke oomblik saam met jou gebruik
Om stories te maak (Maak toe jou oë as dit te warm raak)
Ons moet laat gaan slaap en weer vroeg opstaan
Deur die fotos van die lewe gaan
Wil dit waar maak, nie net droom daarvan
Maak jou glas vol, steek die vure aan
Omdat ons kan
Omdat ons kan
Gaan ‘n ding nou raak vat in Afrika se sonsak
Hoe kan ons nou nee sê op so ‘n aand?
Kom ons wees net jonk en dom en bietjie dronk
Rol ‘n bietjie rond in die warm sand
‘n Foto saam met jou om hierdie te onthou
En die lewe gaan so gou verby
Ek wil die vure sien en hoe mooi jy lyk
As ek die fotos van my lewe kyk
Elke oomblik saam met jou gebruik
Om stories te maak (Maak toe jou oë as dit te warm raak)
Ons moet laat gaan slaap en weer vroeg opstaan
Deur die fotos van die lewe gaan
Wil dit waar maak, nie net droom daarvan
Maak jou glas vol, steek die vure aan
Omdat ons kan
Ek wil die vure sien en hoe mooi jy lyk
As ek die fotos van my lewe kyk
Elke oomblik saam met jou gebruik
Om stories te maak (Maak toe jou oë as dit te warm raak)
Ons moet laat gaan slaap en weer vroeg opstaan
Deur die fotos van die lewe gaan
Wil dit waar maak, nie net droom daarvan
Maak jou glas vol, steek die vure aan
Omdat ons kan
Omdat ons kan

На странице доступен трек Foto's от Dodo Nyoka (03:15). Слушайте онлайн или загрузите в mp3 в один клик бесплатно на свое устройство — выше есть текст песни.

Другие песни Dodo Nyoka

Свежее на Muzfrog

Все новинки →