Elandré Net Net Goed Genoeg Скачать

Elandré Net Net Goed Genoeg

Elandré

Net Net Goed Genoeg

18 прослушиваний
03:21
Все треки Elandré Текст песни
Создайте песню с именемНейросеть напишет и споёт за 2 минуты · от 11 ₽Создать
Слушать
Скачать песню

Текст песни «Net Net Goed Genoeg»

Elandré

Ek het eens op 'n tyd probeer
Jy was mos beter
Jy't my geïgnoreer
Jy lê nou slegs aanlyn
Iets te sê oor my lyf my lot, my lewe oordryf

Aan die begin het jy vir my gesê
Dis beter as ek maar liewer gaan lê
Maar ek loop my eie pad
Pluk my eie lat
Kwansuis vergete agter die blad

Toe's ek nou net net goed genoeg neh?
As ons maar net daai tyd kon terug hê
Sou ons nou hande vol vir mekaar kon sê
Maar ons is in dieselfde kamer, in dieselfde gang
Met oogkontak nou stel jy belang
Kans is verby, datum verval
Dis lekker maar dis klaar, dis dit dis al

Opsoek maar so oorreed
So 'n prentjie van ver
Maar van naby is jy so wreed
Lees aan
Klaar gedaan
Net dat ons weet waar ons staan
Kom aan spaar my die trane
Ek vat net gou die oomblik om die volgende te sê
My tyd is in vrede en voorspoed belê
Gee net wat ek kry, soek geluk vir jou en my
Snaaks hoe mens verander hoe meer en meer hulle kry

Toe's ek nou net net goed genoeg neh?
As ons maar net daai tyd kon terug hê
Sou ons nou hande vol vir mekaar kon sê
Maar ons is in dieselfde kamer, in dieselfde gang
Met oogkontak nou stel jy belang
Kans is verby, datum verval
Dis lekker maar dis klaar, dis dit dis al

Onthou maar net
Onthou maar net
Ek kry nie net
Kry dit nie net
Ek gee dit als
Als wat ek het
Als wat ek het
Stap in my skoene
Slaap in my bed
Slaap in my bed

Miskien sal jy my sien as iemand wat meer is as
Net net goed genoeg neh?
As ons maar net daai tyd kon terug hê
Sou ons nou hande vol vir mekaar kon sê
Maar ons is in dieselfde kamer, in dieselfde gang
Met oogkontak nou stel jy belang
Kans is verby, datum verval
Dis lekker maar dis klaar, dis dit dis al

Net net goed genoeg neh?
As ons maar net daai tyd kon terug hê
Sou ons nou hande vol vir mekaar kon sê
Maar ons is in dieselfde kamer, in dieselfde gang
Met oogkontak nou stel jy belang
Kans is verby, datum verval
Dis lekker maar dis klaar, dis dit dis al

Net net goed genoeg neh?

На странице доступен трек Net Net Goed Genoeg от Elandré (03:21). Слушайте онлайн или загрузите в mp3 в один клик бесплатно на свое устройство — выше есть текст песни.

Другие песни Elandré

Все 12 треков

Свежее на Muzfrog

Все новинки →